advertisement
Question
Posted by: Gesiggie (Cornel) | 2010/09/28

Yster profiel uitslae

Hi Doc,

Hier is die Yster-profiel wat gedoen is:

10 Maart 2010:
Yster: 17
Transferrien: 2 (L)
% versadig: 33
Ferritien: 133 (H)

23 Sept 2010:
Yster:
Transferrien: 2 (L)
% versadig: 37
Ferritien: 182 (H)

Rheumatoide merker: 10
Outo-Immuun: Negatief
EBNA: Pos
ander neg.

Ek word nou na Internis verwys en het nie ''n idee wat aangaan nie. GP vermoed SLE? of rheumatoid artritis...

Kan Doc dalk goeie Internis in Eugene Marais/Montana aanbeveel? Ek is so bang vir nog ''n Gruella wat vir my skree of Bulimies diagnoseer.

Help asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gesiggie
Ek kan Dr Sonja Kok by Bougainville hospitaal aanbeveel. Ek ken nie regtig die interniste by Eugene Marais so goed nie. Neem jy ekstra ysteraanvullings? Dan moet jy dalk ophou vir eers want jou yster store is te hoog. Verhoogde yster is sleg vir jou niere en lewer.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/09/28

Hallo Gesiggie
Ek kan Dr Sonja Kok by Bougainville hospitaal aanbeveel. Ek ken nie regtig die interniste by Eugene Marais so goed nie. Neem jy ekstra ysteraanvullings? Dan moet jy dalk ophou vir eers want jou yster store is te hoog. Verhoogde yster is sleg vir jou niere en lewer.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement