advertisement
Question
Posted by: M | 2011/09/07

Yaz pill

Hi, die vel spesialis het my op die Yaz pil gesit om te help vir my vel. ek was voorheen op Triphasil maar dit toe gelos, seker so 5maande terug. ek wil net weet of Yaz ''n goeie en veilige pil is want blykbaar is dit ''n nuwe pil op die mark? dan wil ek ook weet, die laaste tyd(voor ek op die pil gegaan het)begin my vel weer lelik uitslaan tot op my bors, ekt nooit puisies op my bors gekry nie maar nou doen ek, wat kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Yaz is a good and safe Pill. You obviously have severe acne and your dermatologist has advised treatment.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: gynaedoc | 2011/09/13

Yaz is a good and safe Pill. You obviously have severe acne and your dermatologist has advised treatment.

Best wishes

Reply to gynaedoc
Posted by: M | 2011/09/12

Toemaar ek verstaan hoe jy voel, ek het knoppies op my bors, nie baie nie maar hul is daar en dis embarresing..niemand het ooit gese vrou wees is so moeilik nie hehehehe. sterkte met joune hoop dit word beter. my vel was mooi op triphasil maar al newe effek wat ek van hom gekry het is, ek was die heletyd geirreteerd ens, ekt nie gehou daarvan nie toe los ek dit maar

Reply to M
Posted by: Debbie | 2011/09/09

Hi,
Ek het dit slegs vir 3 weke gebruik. Wat ek kon agtekom het dit biekie gehelp ja, maar die fyn knoppies op my lyf is BAIE iiririterend, veral nou in die somer. Het dit begin kry vandat ek weer teruggegaan het na Triphasil.Hoop maar iemand gee raad...

Reply to Debbie
Posted by: m | 2011/09/09

Hi Debbie,

Ek kry nog niks newe effekte nie maar ek hou dit dop. het Yaz gehelp vir jou vel?

Reply to m
Posted by: Debbie | 2011/09/08

Het jy enige newe effekte waarvan jy weet van Yaz? Ek het ondervind dat ek hartkloppings en vinnig uitasem geraak het van dit. Het ook verander van Triphasil na Yaz agv my vel. Vandat ek terug is op Triphasil kry ek ook skielik fyn knoppies op my bors en ook op my skouers. Hoop iemand kan help. Weetnie of ek moet teruggaan op Yaz nie...

Reply to Debbie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement