advertisement
Question
Posted by: lize | 2010/11/08

yaz light

hi ek is op yaz (yasmin si ligte pil) Ek het laasmaand die wit pille geskiep en aangegaan met die ander ek wou nie muestrueer nie. Nou is my period n week te vroeg? wat kan dit wees? ek moes eers saterdag of sondag die 13de of 14de begin het. maar ek het gister al begin?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lize
Dit het dalk nou net 'n deurbraak bloeding veroorsaak, en is gewoonlik niks om oor bekommerd te wees nie. Jy mag dalk nou bietjie langer menstrueer hierdie maand maar dit behoort volgende maand reg te wees
df Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: zanmari | 2011/04/12

Ek sukkel ook met deurbraakbloeding vir 3 maande en is al moedeloos. ek is van Nordette oor na Fomodene toe en dit werk nie. My moodswings is ook baie meer. Het enige iemand enige raad. ek google al vi ''n maand lank om iets uit te vind.

Reply to zanmari
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/08

Hallo Lize
Dit het dalk nou net 'n deurbraak bloeding veroorsaak, en is gewoonlik niks om oor bekommerd te wees nie. Jy mag dalk nou bietjie langer menstrueer hierdie maand maar dit behoort volgende maand reg te wees
df Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement