advertisement
Question
Posted by: Magrie | 2011-10-31

Yaz

Goeie more,

My dogter is nou 14 jaar oud en sukkel met vreeslike pyn tydens haar maandstonde. My GP het voorgestel dat ons haar op Yaz sit.
Is dit ''n goeie idee om so ''n jong meisie op die voorbehoed pil te sit en wat is die newe effekte. Ek sal graag wil hoor wat u opinie is asb

dankie
Magrie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Magrie - Ek is van mening dat indien haar dokter reken dat die voorbehoedpil 'n verskil kan kan maak, sy gereed is daarvoor - Die vervaardiger noem dat dit van 14 jarige ouderdom gebruik kan word.

Soos met enige medisyne is die lys van moontlike newe-effekte 'n lang een, maar oor die algemeen ervaar bitter min meisies wat die pil neem enige erge newe-effekte. Aanvanklike effekte mag naarheid isnsluit, maar meeste pasiente oorkom dit vinnig.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: lizzy | 2011-11-06

Ek is nou op my 3de pakkie Yaz maar het nog glad nie weer my maandstonde gehad vandat ek dit begin gebruik het nie.

Wat is die rede hiervoor?

Reply to lizzy

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement