advertisement
Question
Posted by: Heidi | 2011/09/12

YAZ

Goeiedag
Kan u miskien vir my verduidelik wat die verskil tussen YAZ en TRIPHASIL is? Is YAZ meer skadelik en gevaarliker om te gebruik as TRIPHASIL? Volgens informasie op die internet gee YAZ bloedklonte en hartkloppings? of is die nie meer skadelik as TRIPHASIL? EK wil oorgaan van TRIPHASIL na YAZ
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Heidi

Albei produkte bevat sintetiese hormone en het dieselfde lys van newe-effekte. Dus is die een nie gevaarliker as die ander een nie.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cutie | 2011/09/12

Hi Heidi
ek weet nie of dit gaan help nie, maar ek het gewoonlik hart kloppings op Triphasil gekry en toe het ek oorgegaan YAZ toe, en ek voel baie beter. Hartkloppings is weg.
En my maanstonde is baie ligter en daar is geen pyn nie. ek dink net yaz is beter.

sterkte

Reply to Cutie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement