advertisement
Question
Posted by: AC | 2008/12/02

yasmine

Goeie more,
Ek sit gewig an met die gebruik van voorbehoedmiddels. Moet dit gebruik vir n vel probleem. Dr het gereken dat yasmine beter sal werk vir my, maar het nie verbetering gebring nie. Volgens hom is dit water retensie wat die ekstra gewig veroorsaak.
Kan ek n waterpil neem, indien wel, wat en sal dit die probleem oplos sodat my gewig weer kan normaliseer? Ek het die pil al gelos, dan verloor ek die gewig, mar dan begin my vel weer..
Ek is 22 jaar.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

As jou gewigstoename wel die gevolg is van water retensie, sal 'n diuretikum beslis help - Dis egter net 'n tydelike oplossing. Gesels met jou dokter oor jou opsies. 'n Ander alternatief is dat hy vir jou 'n voorbehoedmiddel voorskryf met die laagste moontlike estrogeen inhoud.

Daar is ook natuurlike waterpille oor die ttonbank beskikbaar. Dis waarskynlik 'n veiliger opsie as 'n voorskrifmiddel. Voorbeelde is Watrerfall, Juniwa, ens.

Sterkte

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement