advertisement
Question
Posted by: HG | 2012-01-27

Yasmin

Goeie dag dr

Kan dr my dalk sê  of daar enige newe-effekte is, soos gewig op tel, bloeddruk, ens., vir Yasmin.

Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Verwys na die volgende webtuiste rakende die newe effekte van Yasmin: http://home.intekom.com/pharm/schering/yasmin.html#SIDE-EFFECTS

Groete

Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015-04-07

Goeie dag Dr Ekt Dr se hulp nodig my dogter 20 Is op Yasmin vir haar vel, die het wel verbeter maar haar hare val bosse uit, het skildklier getoets die is normaal. My apteker se dis die pil moet haar op Yaz sit, hy is nie so sterk nie maar ek sien sy newe effek is ook haarverlies. Wat staan ons te doen, help asb. Baie dankie

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014-03-10

Middag dokter EK wil graag weet ek het donderdag laas week met yasmin weer begin na ek vir lank van dit af was dit is al wat met my akkodeer maar kan nie onthou of naarheid 'n newe effek is en of dit maar net is omdat my liggaam weer gewoond moet raak daaraan nie. EK kom egter baie verbeteringe raak in die paar daggies. Die vraag is hoeveel vrouens het al swanger geraak op yasmin wat wanbalans in hormone gehad het deur dokter op yasmin gesit en to swanger geraak? EK en my man het besluit ons gaan egter eers wag maar sou ek swanger raak is dit die beste nuus nog. Baie Dankie :)

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement