advertisement
Question
Posted by: Amanda | 2008/12/19

Yasmin

Na bloedtoetse is vasgestel dat my dogter ' n yster tekort en hormoon wanbelans het. Ferrimed &  Yasmin is as behandeling voorgeskryf. Sedert sy Yasmin begin gebruik het (ongeveer 20 dae) het haar maandstonde nog nie opgehou nie en kry sy ook elke dag ' n migraine tipe hoofpyn. Is dit normaal en behoort sy voort te gaan met die gebruik daarvan.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Amanda

Dankie dat jy health24.com besoek het.

In die lig van die migraine tipe hoofpyn, moet jou dogter die gebruik van Yasmin onmiddelik staak. Ek stel voor dat sy 'n ginekoloog raadpleeg om haar disfunksionele uterune bloeding te behandeling.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement