advertisement
Question
Posted by: Marius | 2010-06-17

Xatral XL/Tavanic

Hallo dok

Ek het gister vir dok geskryf oor my Xatral en Tavanic medikasie effekte (pos 1528).

Vandag was my sperm weereens snaaks en letterlik omtrent net 5 klein waterige druppels. Ek het die Uroloog se kamers geskakel, maar hy is landuit en sy dames het my aanbeveel om eerder die Tavanic antibiotika te voltooi en te kyk wat gebeur na die 10 dae kursus en of dit na normaal terugkeer.

Dokter het gister genoem dat die semen wel waterig kan wees, en ek is ook bewus dat dit so kan wees, maar my kommer is oor die feit dat dit so BITTER MIN is. Ek wonder al of die Xatral en Tavanic wat saam geneem word nie moontlik die effek kan he nie. Sal ''n apteker my kan inlig oor dit?

Wat is dokter se finale advies aan my?

Dankie en groete
Marius

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Marius
Die Xatral is 'n alfa blokker. Dit kan soms retrograde ejakulasie veroorsaak ( die semen loop terug in die blaas in plaas van uit by die uretra opening) Dis glad nie gevaarlik nie en nie sleg vir jou gesondheid nie, maar kan 'n probleem wees as julle dalk beplan vir 'n swangerskap. Jy kan dalk sien dat jou uriene meer "wolkerig" lyk na 'n ejakulasie. As jy die Xatral later stop sal dit weer normaliseer.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-06-17

Hallo Marius
Die Xatral is 'n alfa blokker. Dit kan soms retrograde ejakulasie veroorsaak ( die semen loop terug in die blaas in plaas van uit by die uretra opening) Dis glad nie gevaarlik nie en nie sleg vir jou gesondheid nie, maar kan 'n probleem wees as julle dalk beplan vir 'n swangerskap. Jy kan dalk sien dat jou uriene meer "wolkerig" lyk na 'n ejakulasie. As jy die Xatral later stop sal dit weer normaliseer.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement