advertisement
Question
Posted by: Marius | 2010-06-16

Xatral XL 10mg en Tavanic 500 mg

Beste doc

Met my onlangse besoek aan ''n Uroloog het hy vir my Xatral XL 10 mg een maal per dag voorgeskryf. Op die sonar het hy gesien dat ''n deel van my blaaswand/klep verdik is en het verduidelik dat dit die rede kan wees hoekom ek gereeld ''n brandsensasie in my urethra het.

Na bloedtoetse wat gedoen is het hy my geskakel en gese daar is ''n erge infeksie in my uriene en hy het toe vir my Tavanic 500mg ook een keer per dag voorgeskryf.

Ek is net bekommerd oor die feit dat my ejakulasie vandag verander het na ''n paar waterige druppels met geen semen. Wat kan die oorsaak hiervan wees, en het ek rede om te bekommer oor dit? Is dit die antibiotika?

Ek sal dokter se insae waardeer. Ek is in my vroee 20''s.

Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Marius
Nie Xatral of Tavanic behoort enige invloed op jou semen kwaliteit te hê nie - ek dink nie jy hoef daaroor te bekommer nie. Semen kan verdun lyk as daar meer prostaat vloeistof afgeskei is, en hoe meer dikwels jy ejakuleer, hoe minder is die volume gewoonlik.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-06-16

Hallo Marius
Nie Xatral of Tavanic behoort enige invloed op jou semen kwaliteit te hê nie - ek dink nie jy hoef daaroor te bekommer nie. Semen kan verdun lyk as daar meer prostaat vloeistof afgeskei is, en hoe meer dikwels jy ejakuleer, hoe minder is die volume gewoonlik.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement