advertisement
Question
Posted by: Marius | 2010/06/17

Xatral XL 10 mg en Tavanic 500 mg

Goeie dag

Ek wonder of U my hiermee kan help.

My uroloog het vir my Xatral XL 10 mg een keer per dag (saans) voorgeskryf en ek het na die eerste 3 dae geensins enige newe-effekte ervaar nie.

Nadat hy bloeduitslae terug ontvang het, het hy gese ek het ''n ernstige infeksie en hy het vir my Tavanic 500 mg een keer per dag (oggende) voorgeskryf vir 10 dae.

Die eerste dag wat ek die Tavanic pil geneem het het ek besef dat my sperm verander het na omtrent 5 waterige druppels. Is dit moontlik dat enige van hierdie twee pille, of die twee saam, dit kon veroorsaak het?

Ek sal U hulp baie waardeer, dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Marius

Hierdie 2 middels behoort nie jou sperm kwaliteit te beinvloed nie, maar in sommige pasiente kan Xatral soms retrograde ejakulasie veroorsaak - Dis egter niks om oor te kommer en nie en klaar meesal vinnig op nadat die produk gestaak word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2010/06/21

Hi Marius

Hierdie 2 middels behoort nie jou sperm kwaliteit te beinvloed nie, maar in sommige pasiente kan Xatral soms retrograde ejakulasie veroorsaak - Dis egter niks om oor te kommer en nie en klaar meesal vinnig op nadat die produk gestaak word.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement