advertisement
Question
Posted by: Anso | 2011-10-14

wurms / colon cleanse

Middag doc Anrich

Wil graag weet hoe gereeld dit nodig is vir n volwassene en kinders om te ontwurm? Ons het geen troeteldiere nie........net n paar sywurms, he he he.

Dan nog n vraag: Hoe belangrik is dit om kolon cleansing te doen? Wat is die regte middels om te gebruik.

Baie dankie vir u tyd en moeite en die proffesionele manier hoe u die forum hanteer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Anso

Ontwurming moet elke ses maande geskied (al het jy geen troeteldiere nie). Wurm eiers kom algemeen op slaai produkte voor.

Daar is geen kliniese bewys dat kolon "cleansing" enige voordele inhou nie. 'n Goeie dieet, hoog in vesel en 'n lae GI inhoud, soos byvoorbeeld rog brood is belangrik. Dit is baie belangrik om ten minste 2 liter water per dag te drink om goeie hidrasie te bevorder. Na 50 is 'n jaarlikse kolonoskopie van uiterste belang.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement