advertisement
Question
Posted by: KOBIE | 2010/03/21

WURMS

DAG DOKTER
GRAAG WIL EK NET WEET HOE RAAK EK ONTSLAE VAN ''N LINT WURM WAT EK NOUAL VIR 3 1/2 JAAR MEE SUKKEL EK NEEM MEDIKASIE VIR WURMS MAAR 6 WEKE TOT 4 MAANDE IS MENEER WEER TERUG IN MY MAAG. DIT VEROORSAAK MET KERE VIR MY ERGE PYN, SO ERG DAT EK NIE KAN SIT NIE. EK HET TOT AL BOERE-RAAD PAMPOEN PITTE PROBEER MAAR NIKS. EK HET TOT AL ELKE 6 WEKE ONTWURM MAAR DAARNA IS MENEER TERUG.
KAN U MY RAAD GEE ASB. EK EET MY KOS GAAR.
DANKIE

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Kobie
Ek is die Dieet Deskundige en wil versoek dat jy asb hierdie vraag aan CyberDoc stel, aangesien ek nie seker is watter medikasies vir lintwurm voorgeskryf word. Pos dus asb weer jou vraag, maar rig dit aan CyberDoc, die mediese dokter op hierdie "Experts" Webwerf.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/08/29

Goeie more ek is n tiener ek eet my half dood maar dan verloor ek nogstteeds 400g en ek weet ni hoe om my gewig op n grotergetal te kry nie......Kan meneer my dalk help asseblief?

Reply to Anonymous

Posted by: DietDoc | 2010/03/22

Beste Kobie
Ek is die Dieet Deskundige en wil versoek dat jy asb hierdie vraag aan CyberDoc stel, aangesien ek nie seker is watter medikasies vir lintwurm voorgeskryf word. Pos dus asb weer jou vraag, maar rig dit aan CyberDoc, die mediese dokter op hierdie "Experts" Webwerf.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement