advertisement
Question
Posted by: Tokkie | 2006/08/16

Q.

Wurms

Ek het 'n Bullterrier reen en hy is nou al 7 maande oud. Ek het hom van baba dag af al sy inspuitings en medikasie gegee, maar hy het aanhoudend wurms. Ek het hom al 2 maal by die vee-arts gehad, maar dan raak dit so vir 'n week of 2 weg. Ek het die hond net op pille. Die "wurmpies" is klein en wit +- 5 tot 10mm lank en is in sy stoelgang. Die "wurmpies" gaan soos 'n slak tekere nadat hy sy ding gedoen het.

Help asb.

Expert's Reply

A.

Expert ImageCyberVet

Hiredie "wurms" is lint wurm segmente wat dikwels agter uit kruip - nie altyd met ontlasting nie. Die lintwurm het 'n siklus van 3 weke and gebruik die vlooi as tussen gasheer. Dit is nodig on 'n ontwurmings middel so wel as vlooi behandeling te gebruik om hulle to beheer.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Chill | 2006/08/17

Dis lintwurms (tapeworms) en 'n deel van die oorsaak kan vlooie wees.

Kry 'n ordentlike wurm medikasie, en praat met jou veearts oor hoe reelmatig dit toegedien moet word.

Onthou ook dat as jy meer as een hond het, is dit absoluut 'n mors van tyd om teen wurms te behandel tensy jy AL jou honde ELKE keer op dieselfde tyd behandel.

Reply to Chill
Posted by: Acineth | 2006/08/16

Koop jy die ontwurmings pille by die veearts? Miskien moet jy 'n nuwe veearts probeer.

Reply to Acineth

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement