advertisement
Question
Posted by: Susan | 2011-03-10

Worshondjie met koors

Ons worshond tefie het van gisteroggend af ''n koors, is bewerig en effens lusteloos. Verder is daar geen simptome nie, sy eet normaalweg, speel saam met haar boetie, tandvleisies is mooi pienk ens. Moet ek bekommerd wees? Enige voorstelle?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Antwoord:
Hi Susan, enige indikasie van ‘n verhoogde liggaamstemperatuur ( koors) is in my opinie genoeg rede om bekommerd te wees. Alhoewel normale eetlus, aktiwiteit en slymvlies kleur belangrik is, beteken dit nie dat daar nog steeds ‘n onderliggende probleem is nie. Ek sal voorstel dat sy ‘n veearts sien om sodoende ‘n volledige kliniese ondersoek te kry.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cybervet | 2011-03-10

Antwoord:
Hi Susan, enige indikasie van ‘n verhoogde liggaamstemperatuur ( koors) is in my opinie genoeg rede om bekommerd te wees. Alhoewel normale eetlus, aktiwiteit en slymvlies kleur belangrik is, beteken dit nie dat daar nog steeds ‘n onderliggende probleem is nie. Ek sal voorstel dat sy ‘n veearts sien om sodoende ‘n volledige kliniese ondersoek te kry.

Reply to Cybervet

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement