advertisement
Question
Posted by: Bekommerd | 2009/03/10

Worshond " hoes" 

Hi julle, ek het ' n een en halwe jaar oue worshond. Die afgelope paar maande maak hy die vreeslikste geluide dit klink amper asof hy hoes, dis asof hy keel skoonmaak heeltyd en dan verstik aan slym. Hy het al ' n paar keer slym opgebring. Ek weet nie of daar iets in sy keel vassit nie, want ek gee gewoonlik nie vir hulle bene nie, maar as ons kuiermense het wat kom braai is dit moeilik om almal te weerhou om bene vir die honde te gee alhoewel ek probeer om dit te verhoed. Hy eet gesond, maar is baie baie maer. (Hy is nie ' n opregte worsie nie).
Moet ek bekommerd wees? Hy is baie liefdevol en pas my op soos ' n lyfwag - niemand kom naby my nie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Bekommerd

Kan longwurm wees. Gaan maar liewers veearts toe.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Chill | 2009/03/10

Can ook ' n ' collapsing trachea'  wees - vra jou veearts hieroor.

Reply to Chill
Posted by: Cat Lady | 2009/03/10

Vat haar veearts toe. Moes allang gebeur het.

Reply to Cat Lady

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement