advertisement
Question
Posted by: RR | 2009/04/03

Worshond baie maer

Ek was al voorheen op die site oor my hond wat op hitte is. My reun was nog altyd baie maer, maar vandat my teef op hitte is, eet hy glad nie. Hy eet nogsteeds nie, is baie baie maer en kan skaars loop. Ek dra hom orals. My teef het so 2 weke terug begin bloei en dit lyk darem asof dit nou op ' n einde is. Ek het besluit ek gaan hom volgende maand laat regmaak, maar ek weet nie of hy dit gaan maak tot dan nie. Is daar enigiets wat ek kan doen om hom te help. Sy ribbes steek baie uit en soos ek gese het hy kan nie loop nie. Enige raad sal wardeer word.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo RR

Ek het nog nooit gesien dat 'n teef op hitte of 'n ereksie 'n hond so beinvloed dat hy nie kan loop nie. Vat hom veearts toe.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: WR | 2009/04/04

BTW - jou teef is eers reg om gedek te word as sy ophou bloei - so dit is dan juis op die tydstip wat jy die reun TOTAAL van haar weg moet hou.

Reply to WR
Posted by: Mandi | 2009/04/03

Hoe kan jy toekyk hoe jou hond so maer word dat hy nie meer kan loop nie? Het jy ooit gedink dat daar dalk iets ernstig fout is met die hond? Dalk KAN hy nie eet nie.
Vat hom asb. dadelik veearts toe.

Reply to Mandi
Posted by: cc | 2009/04/03

You should have taken him to the vet already. This is not normal.

Reply to cc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement