advertisement
Question
Posted by: Kathy D | 2010/09/06

Worry - big time!!!!

Hallo dok, ek is 52 jaar het Februarie my menstr. gehad, skip toe so 5 maande, het Aug, gehad eerste 2 dae erg daarna afgeplat en het net vir 5 dae aangehou. Presies 30 dae daarna het ek al die simptome, seer borste voel of ek ovuleer, humeur wat ek van die plafon moet afkrap ens. maar ipv menstruasie het ek net so bruinerige neerslag(?) gehad vir ''n dag, net te min vir nie ''n doekie nie en net te veel om nie een te dra nie. Het ek rede tot kommer (ek is hipokondries - en konnekteer elke skeet en kwaal aan die groot K - so u kan dink....) ek gaan gereeld vir papsemere (laaste een was verlede jaar Maart) en alles is nog elke keer ok. Kan dit wees dat ek nou maar begin om die menapouse te nader, vandaar al die geite? Lekker dag en ek sal wag op u antw.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It sounds like menopause. It is still important to have regular check-ups and it looks like you are overdue if your last pap smear was last March.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Tamisimeonar | 2011/03/10

Reply to Tamisimeonar
Posted by: kathy | 2010/09/10

Thanx doc! Tanja, as ek terugkom wil ek ''n man wees!!! Ek is baie paranois, en die bruin " blertse"  elke paar dae was vir my vreemd! As ek weet dit is normaal sal ek kan asemhaal!

Reply to kathy
Posted by: tanja | 2010/09/09

Ek is 54 en sit nou al 2 jaar met menstruasie na 6 maande van niks.
Lyk my dis maar hoe dit gaan.

Reply to tanja
Posted by: gynaedoc | 2010/09/09

It sounds like menopause. It is still important to have regular check-ups and it looks like you are overdue if your last pap smear was last March.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement