advertisement
Question
Posted by: natasha | 2012-09-18

worms

hi ek wonder of jy kan help asb
Ek bly wurms kry sulke kleintjies ek ontwurm my gereeld met die hoe dose wat jy kry maar bly wurm nogsteeds kry wat kan ek doen asb

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Natasha

Ek stel voor dat jy die wurms kollekteer en na 'n labaratorium neem vir ontleding. Sodoende kan jy jou dokter vir die regte behandeling konsulteer, nadat jy die uitslag ontvang het. Indien jy troeteldiere het, moet jy hulle na 'n veearts neem sodat hulle ook ontwurm kan word. Hou jou kos skoon deur veral vars produkte goed te was.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement