advertisement
Question
Posted by: Marita | 2009/11/19

Word elke nag dieselfde tyd wakker

Ek raak elke nag ±  2vm wakker - dit maak glad nie saak hoe laat of hoe vroeg ek gaan slaap nie. Elke nag omtrent daardie tyd skrik ek wakker en lê  dan wakker vir lank. Dan begin my man se gesnork my ook pla omdat ek dan reeds wakker is en meer as een nag gaan slaap ek dan in die spaarkamer. Ek wil dit so graag verhoed en net in staat wees om rustig saam met my man te slaap.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSleep Expert

Almal word omtrent elke 1 1/2 uur wakker - ons onthou dit egter meesal nie. As jy langer as omtrent 20 minute in die bed wakker le, is die beste om op te staan, sit elders en lees stilletjies totdat jy weer moeg voel. Klim dan terug in die bed, en hopelik sal slaap makliker gebeur. Moet NIE televisie kyk nie, en ook verkieslik nie eet nie.

Net een ding om voor op te pas - dit is 'n algemene teken van depressie, alhoewel depressie nie die enigste rede is vir die beeld. Indien depressie wel teenwoordig is, is dit raadsaam om vir hulp te gaan.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Johan | 2009/12/01

Marita, ons moet mekaar skakel 2 uur in die oggend.
Ek kan my wekker instel op my wakker word tyd. 2uur
Dan tek ek die ure, 3, 4 miskien raak ek dan aan die slaap. Ek neem dit as ' n bonus as ek tussen 4 en 5 slaap.

Reply to Johan
Posted by: Sleep expert | 2009/11/20

Almal word omtrent elke 1 1/2 uur wakker - ons onthou dit egter meesal nie. As jy langer as omtrent 20 minute in die bed wakker le, is die beste om op te staan, sit elders en lees stilletjies totdat jy weer moeg voel. Klim dan terug in die bed, en hopelik sal slaap makliker gebeur. Moet NIE televisie kyk nie, en ook verkieslik nie eet nie.

Net een ding om voor op te pas - dit is 'n algemene teken van depressie, alhoewel depressie nie die enigste rede is vir die beeld. Indien depressie wel teenwoordig is, is dit raadsaam om vir hulp te gaan.

Reply to Sleep expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement