advertisement
Question
Posted by: SL | 2010-02-18

Wonder net..

Hi doc..

Ek wonder of u my kan raad gee.Ek het al die gineadoc gevra,maar nog geen reply gekry.Ek en my man het die 6de feb,en die 14de feb seks gehad sonder voorbehoed.Ons probeer swanger raak met ons 2de.Hy het in my gepenetreer ook.ek was gister oggend duiselig,en die hele dag effens naar.My maag voel opgeblaas en ek is vol winde.My blaas voel vol,ongemaklik en ek moet elke kort-kort toilet toe.My borste is nog geensins seer nie.My menstruasie is eers 2de maart.Ek weet ' n swangerskaptoets gaan seker nie nou al wys nie.kan ek nou al tekens voel,dit is darem nou eers 2 weke na die eerste keer en 1 week na die ander keer.Die 2de maart voel nog so vê r om te sien of ek gaan menstrueer of nie.Ek weet met my eerste swangerskap was my borste een van die eerste tekens.HELP ASB!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo SL
Ongelukkig gaan jy eers 'n swangerskap toets kan doen omtrent een week nadat jy moes begin menstrueer het. Borsteerheid, oggendnaarheid, en slaperigheid is van die tekens van swangerskap maar dit klink vir my of jy dalk 'n urineweg infeksie het. As julle probeer swanger raak, probeer so om en by 2 weke na jou eerste dag van menstruasie, dan is mens op jou vrugbaarste. Sterkte!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010-02-18

Hallo SL
Ongelukkig gaan jy eers 'n swangerskap toets kan doen omtrent een week nadat jy moes begin menstrueer het. Borsteerheid, oggendnaarheid, en slaperigheid is van die tekens van swangerskap maar dit klink vir my of jy dalk 'n urineweg infeksie het. As julle probeer swanger raak, probeer so om en by 2 weke na jou eerste dag van menstruasie, dan is mens op jou vrugbaarste. Sterkte!
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement