advertisement
Question
Posted by: miekie | 2010/09/14

Wonder maar net

Hallo dr.
Baie dankie vir al dr. se terugvoer. Beteken baie. Wil net weet aangesien ek al meds drink vir oorerflike hoë  cholestrol vanaf 14 jaar, is nou 45 en gereeld toetse laat doen, waarom het my gewese gp. my nooit geglo as ek kla van angina, moegheid, pyn in linkerarm ens nie? Ek het 2 jaar terug dubbel hartaanval gehad en sedertien al 3 stents gekry. Sou vroeë  inggryping die situasie verander het? Die dr. wil glad nie met my daaroor praat of luister nie. Was sy nalatig in haar optrede? Ek weet ek moet haar vergewe maar ek wonder tog. Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Miekie
Pasiente met hoë cholesterol moet normaalweg gemonitor word vir hartsiekte met 'n EKG as hulle simptome van borskaspyn kry. Mens moet ook bloeddruk, uriensuur en suikervlakke dophou.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/09/14

Hallo Miekie
Pasiente met hoë cholesterol moet normaalweg gemonitor word vir hartsiekte met 'n EKG as hulle simptome van borskaspyn kry. Mens moet ook bloeddruk, uriensuur en suikervlakke dophou.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement