advertisement
Question
Posted by: Wanya | 2010/04/20

Wonder maar net

Hi Dok

Hoe veilig is die varkgriep inentings? Ek het ''n artikel gelees dat drs pasiente moet waarsku teen die ernstige neurologiese newe effekte wat dit kan hê , wat blykbaar gevaarliker is as om varkgriep op te doen. Is dit waar? Wat is dokter se opinie oor die inenting, moet jy hom vat as jy kan?

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Wanya
Dit is al uitgerol in die noordelike halfrond en het nie enige meer newe effekte gewys as die gewone jaarlikse griep inspuiting nie. Die inspuiting vaksiene is 'n inaktiewe virus en kan mens nie siek maak nie. Ek dink as jy 'n risiko pasient is (swanger, immuun onderdruk, ernstige hart of long siekte)is dit aangedui.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Charmaine | 2010/04/29

Hi Dr,

Ek is nou al vir ''n redelike tydjie vanaf die pil af. Ek en my man beplan om met ''n gesin te begin. Ek het so plus-minus 3 weke terug gegaan vir die griepinspuiting. Ek wil net weet, is die griepinspuiting " dalk"  nadelig vir my om swanger te raak en/of is daar gevare wat dit vir my kan inhou omrede ek nou nadat ek gespuit is, wil swanger raak?.
Dankie &  Groete!!!

Reply to Charmaine
Posted by: cyberdoc | 2010/04/20

Hallo Wanya
Dit is al uitgerol in die noordelike halfrond en het nie enige meer newe effekte gewys as die gewone jaarlikse griep inspuiting nie. Die inspuiting vaksiene is 'n inaktiewe virus en kan mens nie siek maak nie. Ek dink as jy 'n risiko pasient is (swanger, immuun onderdruk, ernstige hart of long siekte)is dit aangedui.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement