advertisement
Question
Posted by: Leigh | 2009/11/14

wonder maar net

Hi Doc,

Op my seuntjie van 4 jaar se neus is daar so klein rooi merkie, lyk amper soos ' n klein puisietjie, maar plat. Dit het net eendag uitgekom en nooit weggegaan nie. Ek wonder maar net hoekom dit so is. Dis nie asof hy daaraan gekrap het en ' n merk gelos het nie, dis net snaaks dat dit nooit weggaan nie, dis seker al so 6 maande daar.

dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Leigh

Aangesien ek nie die plekkie kan beskou of ondersoek nie, is dit moeilik om 'n opinie te gee. Ek stel daarom voor dat jy hom na jou dokter neem vir 'n ondersoek.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement