advertisement
Question
Posted by: eish | 2009/07/16

wonder maar net.....

ek nog nooit aan n vrou geslaan nie is so groot gemaak....maar ek wonder nou net dis mos ok nie reg as n man deur n vrou rond geklap word nie???waar trek mens die streep hmmm???

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Of course. it is wrong for PEOPLE to hit people. And yes, sometimes, some people, male or female, effectively challenge others to hit them, and then feel outrages when someone accepts the invitation. Its not merely woman abuse, or child abuse that it wrong. it is PEOPLE abuse that is wrong ( and animal abuse too ).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: asshole | 2009/07/17

Dankie vir die raat, het mooi met haar gesles ek weet nie of dit eenigsins n verskil kan maak nie, maar die bal is nou aan haar kant sy moet maar nou maak soos sy smaak. Ek dink die storie het hand uit geruk en daar is geen rede vir eenige ma of vrou om mekaar te slaan nie.

Dankie weereens vir die raat. Voel nogsteeds stupid en sleg.

Reply to asshole
Posted by: CV | 2009/07/17

Ek stem saam met Ruby en Gracie. Ek sal nooit my hande vir n vrou lig nie. My ma het my geleer as n vrou haar soos n man gedra, dan moet sy maar n man se pakslae vat. Het my vrou voor ons troue 22 jaar terug belowe ek sal nooit my hande vir haar lig nie maar as sy haar hande vir my lig sal sy die pakslae kry wat sy met haar optrede verdien.

Reply to CV
Posted by: Gracie | 2009/07/17

As sy dit kan uitdeel, moet sy dit kan vat. Ek is self ' n vrou en ek weet as ek aan my man moet klap, gaan hy my m**er dat ek geweet het ek is gem***er! Daar is geen rede hoekom ' n vrou haarself so moet gedra nie! Klink vir my asof sy ' n goeie pak nodig het! Ek het my twee oudste seuns van kleins af geleer, ' n man slaan nie ' n vrou nie, maar as sy eerste slaan, het hulle maar die reg om terug te slaan! Physical abuse is physical abuse - wat maak dit anders as ' n vrou dit doen? Gee vir haar ' n snotklap miskien sal sy dan leer om haarself soos ' n dame te gedra!

Reply to Gracie
Posted by: Ruby | 2009/07/16

Ek is ' n vrou en voel as ' n vrou kan uitdeel, moet sy kan vat ook. Ja natuurlik mag ' n man nie aan ' n vrou slaan nie, maar wat gee ' n vrou die reg om aan ' n man te slaan wat sy weet " hulpeloos"  teen haar is omdat hy nie mag terug slaan nie.

Party keer as ek sulke stories hoor dink ek by myself, klap terug, daai vrou sal gou besef dat dit nie so lekker is om te kry wat jy self uitdeel nie.

Reply to Ruby
Posted by: asshole | 2009/07/16

Nee! daar is Dames wat hul mans so bietjie Oor en Teer. een teen die Oor en een teen die Teer.
kners op jou tande Yes, het haar nie bedeedig nie maar sy het kwaad geword en ek glo ook in die stelling Geen Man slaan aan n Brou nie en dieselfde geld vir n Brou. As ek haar so vloek of beledig Yes, bliksim my dan maar, wanneer mens kwaad word slaan geen een aan mekaar. nie.

Ek voel tos en vuil en moet met dit vir die res van my sombere bestaan saam leef.

Reply to asshole
Posted by: eish | 2009/07/16

nee C nie ek nie lol!!!!!
het maar net gewonder....jy kry mos party vrouens wat laaik om n man uit te tart....

Reply to eish
Posted by: C | 2009/07/16

Eish, maar dan is die vrou ' n bietjie wild. Weet nie van baie vrouens wat mans rondklap nie, maar jy sal maar op jou tande moet byt en dit vat soos ' n man. Het jyiets gedoen om dit te verdien? Miskien sal dit help as jy vir haar se dat ' n vrou ' n bietjie meer fyntjies moet wees, Vloek, skel en slaan help nie. Daar is ander maniere om jou gevoelens duidelk te maak.

Reply to C

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement