advertisement
Question
Posted by: cj | 2012/02/06

wonder

More dokter,

Ek het 28/12/2011 die voorbehoedpil gelos. Het toe 2 weke na my menstruasie weer gemenstrueer. Ek verstaan dat my hormone deurmekaar is en steeds kan wees en dat dit ''n rukkie neem om weer terug te keer na normaal. Ek moes 28/01/12 begin het (as my siklus weer normaal was). Ek het 03/02/12 toe begin (''n week later). daardie dag se vloei was soos my eerste dag normaal weg sou wees (dalk klein bietjie minder). die volgende twee dae toe is daar niks en ek het net so dan en wan gespot. Kan dit wees dat ek dalk swanger kan wees of wat? Met my eerste swangerskap het dieselfde gebeur (die verkorte mentrusasie) en toe ek die volgende maand nie menstrueer nie toe was die toets postief.

Dankie vir die advies.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dit is moontlik dat jy swanger is. Wag n maand om te sien of jou menstruasie normaliseer. Indien nie, doen 'n swangerskap toets.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement