advertisement
Question
Posted by: Me | 2011/09/12

Wonder

Hi, is dit normaal om ''n siklus te mis maar nie swanger te wees nie. Ek het ''n home test gedoen maar dit was negatief gewees.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Stress, chnages in weight and exercise can all cause a missed period. As long as it does not recur, you need not do anything.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: gynaedoc | 2011/09/19

Stress, chnages in weight and exercise can all cause a missed period. As long as it does not recur, you need not do anything.

Best wishes

Reply to gynaedoc
Posted by: Lilly | 2011/09/13

Hi Me

Het jy al op die net gegaan en gaan uitvind wanneer jy ovulieer, sodat jy kan planne maak om swanger te word.

Ek het dit gedoen met my dogter (3 amper 4 jaar). Ek is nou besig om weer swanger te word. Ek het nie a gynae nie, ek probeer maar op my eie. Ek is nou in my 2WW, so as ek nie my period kry nie op die 19de van die maand beteken dit, ek mag dalk swanger wees.

Het jy al Ovulations strip gekoop om ook te toets wanneer jy ovulate?

Reply to Lilly
Posted by: Me | 2011/09/12

Hi Lilly
ek is al vir meer as 2 jaar van voorbehoedmiddels af, probeer om swanger te word, maar daar is komplikasies, was al by ''n gynae maar was nie baie gelukkig met hoe hy die hele situasie hanteer het nie. Moet nou ''n ander gynae soek. Ek het gedink dis te goed om waar te wees, daarom het ek dit vir lank uitgestel om ''n toets te doen.

Maar my siklus het vandag begin..............

Reply to Me
Posted by: Lilly | 2011/09/12

Hi Me

Is jy op enige voorbehoed middels, maar dit is normaal dat dit kan gebeur, maar baie selde.

Hoekom doen jy maar nie net a bloedtoets nie, dan kan jy sekerheid kry.

Reply to Lilly

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement