advertisement
Question
Posted by: Tina | 2011-06-09

woedend

Ek het my dokter gaan sien!werkgewer bel dokter,kan dokter my verlede aan werkgewer se sonder my toestemming?kan ek n saak maak by die medieseraad?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Tina

Jou dokter mag onder geen omstandighede jou vertroulike mediese geskiedenis met enige iemand bespreek sonder jou toestemming nie en daarom kan jy hom/haar wel by die mediese raad verkla.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Rosie | 2011-06-15

Ek sal my werkgewer ook aanvat want hy respekteer nie my mensereg tot privaatheid nie .... tensy daar natuurlik ''n geskiedenis van siekverlof misbruik of iets anders is wat dan nog steeds die werkgewer nie die reg gee om agteraf navraag te doen nie

Reply to Rosie
Posted by: Bee-bee | 2011-06-09

neeeee, ek glo nie so nie. Dit is mos privaat.

Reply to Bee-bee

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement