advertisement
Question
Posted by: AA | 2012/11/07

Wit vlekke op hande

Ek is in die vyftigs - ek vermoed dit is sonbrand oor die jare wat dit nou veroorsaak - dt het met klein kolletjies begin, maar het nou al groter geword en versprei oor die bokant van my hande - wat kan ek daaraan doen - enige goeie room of dalk laser? Ek is ''''n drawwer en kom dus baie in die buitelug. Dit laat my selfbewus voel.
Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

AA

Jy lei aan 'n toestand genaamd vetiligo. Die sonskade veroorsaak areas van hipopigmentasie, waar daar met verlies van pigment wit kolle ontstaan. Konsulteer 'n dermatoloog vir 'n ondersoek.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement