advertisement
Question
Posted by: Lara | 2009-11-03

Wit laag op tong

Goeie more. Ek het nou al ' n hele ruk ' n wit/geel laag op my tong. Ek weet nie hoekom nie? Ek het wel ' n yster tekort en het reeds een drip gekry en gaan die week vir ' n tweede. Is dit as gevolg van ' n vitamien tekort? Ek rook ook en is nie seker of dit ook ' n faktor is nie. Ek het al Swam medikasie gebruik maar dit het nie verbeter nie. Kan u help asseblief!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lara
Rook is 'n faktor. Probeer 'n tongskraper, mondspoel met antiseptiese mondspoel (iets soos betadine mondspoel wat jodium basis het as jy nie allergies is vir jodium nie) en neem probiotika 3 keer per dag. Sorg dat jy baie water drink ( 8 glase per dag)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009-11-03

Hallo Lara
Rook is 'n faktor. Probeer 'n tongskraper, mondspoel met antiseptiese mondspoel (iets soos betadine mondspoel wat jodium basis het as jy nie allergies is vir jodium nie) en neem probiotika 3 keer per dag. Sorg dat jy baie water drink ( 8 glase per dag)
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement