advertisement
Question
Posted by: M VAN STADEN | 2010/09/09

WIT KOPPIES

EK HET DIE AFGELOPE JAAR ''N PROBLEEM MET WITKOPPIES, EK DOEN MY GEREELDE VELROETINE, GEBRUIK AMPER NOOIT ONDERLAAG. DIT KOM NET OP MY WANGE VOOR EN DIT LYK VERSKRIKLIK, SOOS ''N GRONDPAD VOL KLIPPE. GEBRUIK EK DIE VERKEERDE ROOM? WAT VEROORSAAK DIT? HOE RAAK EK DAARVAN ONTSLAE. EK IS 43, EN HET NOOIT VELPROBLEME GEHAD NIE. ASB ENIGE HULP.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo M
Witkoppies is verstopte oliekliertjies. Dit mag dalk help as jy met 'n sagte "exfoliater" seep was (Dove het een) Miskien moet jy ook 'n skoonheidskundige gaan sien, want die tipe room wat jy gebruik is dalk te olierig vir jou vel. Probeer oxy room op die area, dit behoort die blokkering te verminder.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/11/25

Hallo ek het wit moesies op my neus. Dit lyk soos n wit koppie maar is nie. My huis dokter het dit al verwyder maar dit kom net weer terug. Wat is dit en hoe kan ek van dit ontslae raak. Dankie

Reply to Anonymous
Posted by: mari | 2013/08/12

ek wil graag weet wat die verskil tussen witkoppies en swartkoppies is en hoe dit ontstaan12

Reply to mari
Posted by: mari | 2013/08/12

ek wil graag weet wat die verskil tussen witkoppies en swartkoppies is en hoe dit ontstaan12

Reply to mari
Posted by: Cyberdoc | 2010/09/13

Hallo M
Witkoppies is verstopte oliekliertjies. Dit mag dalk help as jy met 'n sagte "exfoliater" seep was (Dove het een) Miskien moet jy ook 'n skoonheidskundige gaan sien, want die tipe room wat jy gebruik is dalk te olierig vir jou vel. Probeer oxy room op die area, dit behoort die blokkering te verminder.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement