advertisement
Question
Posted by: Jaco | 2009/08/28

Wit knoppies op penis

Hi daar,
ek weet nie of ek moet bang wees of nie. ek het nou onlangs gesien dat daar klein, kleiner as 1mm wit knoppies op die lengte van my penis is. daar is 2 reg langs mekaar en dan 3 in driehoek vorm, en hier en daar een knopppie. ek het dit gedruk soos ' n puisie maar die bloei nie of niks kom uit nie, so ek weet nie wat dit kan wees nie. daar is ook op my scrotum wat eers daar was lank voor dit op my penis gekom het, maar dis groter, omtrent so 2mm, het dit ook prbeer druk maar niks gebeur nie. hoop jy kan help asb.ek moet ook sê  dat ek saam my verloofde is en ons is baie higienies.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jaco

Moenie jouself te veel bekommer nie, maar ek stel tog voor dat jy 'n dokter konsulteer vir 'n ondersoek sodat 'n diagnose gemaak kan word. Dit is egter baie moeilik om 'n opinie te gee, aangesien ek nie die area kan ondersoek nie.

Groete





Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/08/09

My kleinseun 5 jr het wit knoppies op sy penis huid onder die velletjie wat is dit

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2016/01/30

Ek het ook nou agter gekom dat daar klein wit knoppies op my penis ek het nog vir niemand gese nie ek het eers gedog dit was 'n STD probleem , maar my vriend se vir my dit is peisies, maar ek glo hom nie heeltemal nie ek is 'n bietjie bang, want ek moet nou hierdie hele ding vir myself hou kan iemand asb vir my help of enigsins probeer help soek?

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement