advertisement
Question
Posted by: Riempies | 2009-03-19

Wit dingetjie groei op hond se oog

My hond se 1 oog het so wit dingetjie op wat lyk soos ' n katerak wat mense kry, ons gooi vir hom oogdruppels in 2keer per dag. raad wat ons gekry het, want sy aartjies in sy oog bars ook, sy oog is altyd rooi en veral wanneer mens met hom speel, dit is Staffie. Sy agterbene loop ook baie funny as hy loop lyk dit of hyt uit sy heupe loop (so stok bene effek) en wanneer hy baie aktief was die dag, kan hy daai aand nie loop nie en mens kan sien hy is in verskriklike pyn...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Riempies

'n Veearts is 'n dieredokter wat jy moet besoek as jy sulke probleme het.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement