advertisement
Question
Posted by: Mossie | 2011-11-18

Wit dik Skuim - Help asb

Hi,

EK het n maag breek, die maag breek sit reg onder my ribbes en soms maak hy n groot knop kant toe, hys baie seer en baie ongemaklik.

''n Week terug het ek n opgooi aanval gekry, waar ek dik wit skuim op gegooi het, ek kon nie sit nie want dit voel asof daar dadelik drukking op my breuk en bors geplaas word, dit voel asof iemand my letterlik die heeltyd klip hard op my bors en breuk vas druk.

Dis nou weer vandag dieselfde, ek kan glad nie sit nie (ek kan maar dis seer en ongemaklik op my bors en maag). Ek voel hoe sit die wit dik skym en sluim van my keel af in my mond tot onnder in my bors dit voel so dik en skuimerig.

Wat kan ek doen om dit beter te maak. Ek het tans nie n medies nie en kan nie rerig bekostig om n dokter te sien nie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Mossie

Ongelukkig moet jy na jou naaste staatshospitaal se ongevalle eenheid gaan. Dit is baie belangrik dat jy 'n dokter vir 'n ondersoek konsulteer, om vas te stel of daar nie derm in die breuk vas gedruk word nie. Indien derm wel vas gedruk word, kan dit lewensgevaarlike probleme veroorsaak, soos nekrose van derm.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement