advertisement
Question
Posted by: Sarie | 2009/09/15

Wit bloed

Hallo Dokter.

My witbloed telling volgens my Dr WAS 1.3 en is NOU 1.4 wat beteken dit en is dit laag, hoog, gevaarlik of wat.

Groetetjies.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sarie
Jou witbloed sel telling is baie keer 'n aanduiding van infeksie. Mens meet dit in aantal selle in 'n ml bloed. Normale telling is 5 - 10 x 10 tot die mag 9 per ml. As joune 1.3 is is dit baie laag en kan wees agv virusinfeksie, beenmurg probleem, auto immune siekte, sekere medisyne, skildklierprobleme, bestraling, hiperaktiewe milt. Kyk hulle verder daarna om die oorsaak te probeer opspoor?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: Lizel | 2016/03/02

Middag Dr my Wcc is 14.21 Crp is 52 ESR is 95 Verduidelik asb in normale Afrikaans wat dit beteken Bake dankie

Reply to Lizel
Posted by: livy | 2015/10/10

Hi My witbloed telling is13 en het vreeslik pyn in my Linkerkant se buik. Sonar sonar wys dat hulle nie my linker eierstok sien nie. My baar is in maart verwyder en Dr se ek het n ernstige infeksie. Wat kan ek nou doen

Reply to livy
Posted by: chrisna | 2015/02/25

My wit bloed telling in 19 en my dr se dit moet net 10 wees wat kan wees ? Dankie

Reply to chrisna
Posted by: erica | 2014/11/17

goeie morevek was by my dok hy se my wit bloed telling is bietjie hoog ek slaan sukke rooi kolle uit waarvan kan dit wees

Reply to erica
Posted by: Sarie | 2009/09/16

Dankie Dr Bets.

Ek weet nie hoekom toets sy nie verdere goed.

Sy' t uriene,lewer en niere getoets en dit volgens haar is normaal.

Maar my uriene bly donkerig, bly moeg, slegte asem ens ens. Het even al ' n rash ontikkel.

Sy het vir HIV getoets en was negatief. Maar sy wil oor 3 maande weer toets.

Kan sy nie maar ander toeste ook doen?

Kan ek persoonlik iets doen of neem of die telling te verhoog?

Groete

Reply to Sarie
Posted by: Sarie | 2009/09/16

Dankie Dr Bets.

Ek weet nie hoekom toets sy nie verdere goed.

Sy' t uriene,lewer en niere getoets en dit volgens haar is normaal.

Maar my uriene bly donkerig, bly moeg, slegte asem ens ens. Het even al ' n rash ontikkel.

Sy het vir HIV getoets en was negatief. Maar sy wil oor 3 maande weer toets.

Kan sy nie maar ander toeste ook doen?

Kan ek persoonlik iets doen of neem of die telling te verhoog?

Groete

Reply to Sarie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement