advertisement
Question
Posted by: Ouch | 2007/06/28

Q.

Wintersvoete

Hallo Weet iemand dalk wat ek kan gebruik om die pein van wintersvoete te verlig. Ek kan skaars loop so seer is dit. Ek het op 'n tyd salf gebruik wat die dokter gegee het maar nou maak hulle dit nie meer nie en dis al wat gehelp het. Het iemand asb vir my raad ek is desperaat. Dankie

Expert's Reply

A.

Expert ImageCyberDoc

Hallo Ouch
Kry vir jou nikotinamide of Vit B3 100mg per dag om die sirkulasie te verbeter, sit Voltaren jel op die seer plekke, en gebruik iets soos Mypaid vir die pyn ( as jy nie allergies is vir enige van die goed nie)

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement