advertisement
Question
Posted by: Hi | 2009/06/29

Wintershande &  voete

Kan u asb vir my vertel wat is die oorsaak van wintershande en voete en is daar enige medikasie wat werklik help om dit weg te vat of bring die medikasie net verligting.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Hi
Die koue laat die klein bloedvaatjies in jou vingers saamtrek en dan kry die vel en vleis van die vingers nie genoeg bloed, suurstof en voedingstowwe nie. Kry vir jou "non-flush" niasien ( 'n vit B aanvulling) by 'n gesondheidswinkel - dit help om die bloedvloei in die vingers en voete te stimuleer. Hou ook jou hande en voete warm en moenie rook nie. Voltaren gel op die seer vingers help nogal!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2013/06/12

As ek nou vir die eerste keer winter hande het gaan ek dit nou elke winter kry? Die affekteerde vingers swel en raak met tye blou (Lyk soos bloukolle)? En rook wat doen dit?

Reply to Anonymous
Posted by: Al | 2009/06/30

Ek het nog nie Voltaren of Vit B probeer nie, maar gebruik al jare die volgende aangemaakte room en dit werk! Koop ñ  potjie Campher cream en Grandpa poeier. Meng so 5 of 6 van die poeier sachets in die Campher cream. Smeer dan hierdie mengsel 2 tot 3 keer per dag aan die wintertone/-vingers. Jy behoort gou resultate te kry.

Hoop dit werk vir jou!

Reply to Al

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement