advertisement
Question
Posted by: Sam | 2006-07-03

Q.

Winters Voete

Hi,
Hoekom kry mens winters voete?
Is daar iets wat ek kan doen om dit te voorkom?
Wat kan ek doen om dit te laat weggaan?
Dankie

Expert's Reply

A.

Expert ImageArchive

Reply in english
please check the archive I answered this identical question last week

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Suzie | 2006-09-26

Hi julle - ek het ook in die ander post geantwoord, ek het vir jare wintersvoete gekry en eendag die boereraat gekry om rooibostee baie sterk aan te maak en te laat afkoel. Dan week jy jou voete vir so 'n halfuur daarin. Ek het sedertdien nog nooit weer wintersvoete gehad nie!. Gebruik so 8 rooibosteesakkies met 500ml kookwater. Hoop dit werk vir julle ook!

Reply to Suzie
Posted by: Martell Naude | 2006-07-07

Ek wens ek het geweet hoe om dit te oorkom. ek het dit selfs erg op my hande. So dat ek soms nie een skan skryf nie. As jy enige raad het. Asseblief deel dit

Reply to Martell Naude

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement