advertisement
Question
Posted by: Mariska | 2010/04/19

Winderigheid

Ek sukkel die laaste 2 weke vresslik met winderigheid. Ek het ''n hart kondisie en drink chroniese medikasie vir dit. Ek het ook nie ''n galblaas nie. Kan dit geasosieer wees met vroue kanker?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mariska
Nee winderigheid gaan gewoonlik gepaard met 'n stadige spysvertering (hardlywigheid) of swak spysvertering (gis van kos in die derm of te min verterings ensieme) Dis nie 'n teken van vroue kanker nie. Probeer bietjie iets soos Fibogel orange elke aand drink om die derm skoon te maak en jy kan ook iets soos Pankreoflat by drink om vertering aan te help.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Corrie de Beer | 2010/04/26

Ek wil graag weet wat veroorsaak bogenoemde. Dan ook wat is Endopouse.

Reply to Corrie de Beer
Posted by: cyberdoc | 2010/04/19

Hallo Mariska
Nee winderigheid gaan gewoonlik gepaard met 'n stadige spysvertering (hardlywigheid) of swak spysvertering (gis van kos in die derm of te min verterings ensieme) Dis nie 'n teken van vroue kanker nie. Probeer bietjie iets soos Fibogel orange elke aand drink om die derm skoon te maak en jy kan ook iets soos Pankreoflat by drink om vertering aan te help.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement