advertisement
Question
Posted by: Emma | 2012/02/15

Winderig en op geblaas tydens menstruasie

Hallo. Ek wil by jou hoor hoekom ek altyd tydens my siklus op geblaas en vol winde. Eks moedeloos, het al klomp goed probeer. Eks n volle 7 dae siek en daai 7 dae is aaklig, want my maag is so op geblaas en vreeslik vol krampe. eks nie om voorbehoedmiddels nie, en die krampe is die laaste twee jaar al so dat ek nie kan lewe nie. Eks ook vreeslik buierig n week voor die tyd en het glad nie meer n seks drang nie, eks die meeste van die tye baie af en depresief ook. Gaan dit help as ek op die pil gaan? Vir die krampe en my sekslewe. Ek moedeloos en raadop.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

This sounds like PMS and is due to hormone changes around the time of the period. The Pill often helps with this.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Pixie | 2012/02/20

Hi Emma,

Jou simptome klink BAIE soos myne. Die depressiewe episodes, die krampe en winderigheid. Jy is darem nie alleen nie,  ).

Ek het nou onlangs op Ginette gegaan vir voorbehoeding, ek hoop dit gaan my help vir die moodswings en die ander PMS en fisiese simptome. Het jy iets op voorbehoedmiddels?

Ek is seker jou ginekoloog sal vir jou iets kan voorskryf. Ongelukkig is dit maar ''n trial and error proses tot ''n mens die regte ding kry en ek weet ook nie of Ginette gaan help nie, maar ten minste help dit vir ''n mooi vel! lol

Sterkte!

Reply to Pixie
Posted by: gynaedoc | 2012/02/20

This sounds like PMS and is due to hormone changes around the time of the period. The Pill often helps with this.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement