advertisement
Question
Posted by: Ile | 2010/11/09

Winde &  gastroskopie

Ek sluk verskriklik winde wanneer ek iets eet of drink,dit is so erg dat ek soms na ''n ete vir amper ''n halfuur kan " burp"  wanneer ek op my sy lê  of my man my rug vryf. Ek het al alles probeer, van stadiger eet, deegliker kou, probeer om nie asem te haal wanneer ek sluk nie of om te praat tussen in. Ek moet gaan vir ''n gastroskopie sal die dr die oorsaak kan optel of is daar ander raad?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ile
Jy het dalk 'n hiatus breuk, so die gastroskopie sal dit kan opwys. Jy kan dalk iets soos Asilone probeer om die winde op te breek na etes.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/09

Hallo Ile
Jy het dalk 'n hiatus breuk, so die gastroskopie sal dit kan opwys. Jy kan dalk iets soos Asilone probeer om die winde op te breek na etes.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement