advertisement
Question
Posted by: Pam | 2010/07/08

Wil nie beter word nie

Hi Doc, ek het al voorheen ek raad gevra vir dieselfde storie. ek het lugweg infeksie gehad in die begin van Junie waarvoor ek antibiotika gebruik het. Sederdien het ek aanmekaar verkoue/sinus wat die volgende simptome insluit - hoes, loop neus, neus bloei (ek dink ek het ''n swak aartjie) en ek voel net nie 100% nie. ek het al verskeie oor die toonbank medikasie gebruik, onder andere Advils, ACC200, sinutab, sinumax. ek gebruik nou vir ''n week lank Flugon en VIt c pille. Daar is net altyd ''n sinus drip waarvan ek nie kan ontslae raak nie. My medies is uitgeput, wat oor die toonbank medikasie kan ek nog gebruik?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Pam
Jy het dalk 'n chroniese sinusitis. Probeer elke dag sinus spoelings doen (soutwater snuif en uitblaas - maak sommer jou eie aan: gekookte afgekoelde water 1 koppie met 1/2 teelepel sout in) Drink ook iets om jou immuniteit te stimuleer soos Immunochoice of viral choice of echinacea. Moenie enige neusdruppels gebruik nie, dit kan baie keer terugslag simptome veroorsaak. Probeer 'n antihistamien in plaas van die verkoue medisyne - iets soos loratidien 1 saans
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/07/08

Hallo Pam
Jy het dalk 'n chroniese sinusitis. Probeer elke dag sinus spoelings doen (soutwater snuif en uitblaas - maak sommer jou eie aan: gekookte afgekoelde water 1 koppie met 1/2 teelepel sout in) Drink ook iets om jou immuniteit te stimuleer soos Immunochoice of viral choice of echinacea. Moenie enige neusdruppels gebruik nie, dit kan baie keer terugslag simptome veroorsaak. Probeer 'n antihistamien in plaas van die verkoue medisyne - iets soos loratidien 1 saans
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement