advertisement
Question
Posted by: abby | 2009/11/09

wil net weet

Hi Doc
ek sit elke liewe dag by die verwarmer voor die verwarmer met my bene oop met die gevolg ek het ' n hele klomp rooi lelike strepe ontwikkel wat nou in " stretch marks"  verander het (ek is nie eens vet nie,weeg 55kg)hoe op aarde kry ek dit weg dit maak my siek en is dit agv die verwarmer wat die stretch marks ontstaan het??help asb

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Abby
Nee dit behoort nie die verwarmer te wees nie - rekmerke word deur kollageen beskadiging in die vel veroorsaak - jy moet dalk laat 'n dermatoloog kyk of dit regtig rekmerke is of dalk iets anders?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/11/09

Hallo Abby
Nee dit behoort nie die verwarmer te wees nie - rekmerke word deur kollageen beskadiging in die vel veroorsaak - jy moet dalk laat 'n dermatoloog kyk of dit regtig rekmerke is of dalk iets anders?
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement