advertisement
Question
Posted by: mica | 2008/11/03

wil net weet

Wil graag weet as ek ' n geel groter rige puisei onder by by vagina het wat kan dit wees.
Dit het voorheen uitgekom en toe gaan ek dokter en toe gaan dit weg nou is dit weer daar.
help.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mica
Dis baie keer 'n infeksie in een van die Bartholin kliertjies. As jy kan bykom en as dit 'n groot geel punt gemaak het, kan jy dit versigtig met 'n gesteriliseerde naald oopmaak en saggies uitdruk. Sit Bactroban salf op daarna. As dit groter as 'n vuurhoutjie se kop is, moet jou dokter kyk want dan kan dit dalk 'n abses wees.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement