advertisement
Question
Posted by: Moedeloos | 2010-05-03

Wil net weer terug na normaal wees

Ek moet die voorbehoedpil gebruik vir endometriose, ek is nie seksueel aktief nie. Ek was eers op Nordette, goed gegaan vir lank, het net opgelet dat ek meer afskeiding het en dit het my gepla omdat dit met tye so baie was dat dit dwarsdeur my onderklere gegaan het en my klere ook nat gemaak het. Dit was dan ook ''n groot rede hoekom ek die pil gestaak het, ek het nie regtig baie afskeiding gehad voor Nordette. Ek ontwikkel toe weer probleme met die endo en is toe geplaas om Yaz vir die afgelope omtrent 6 tot 7 maande. My liggaam steur hom bitter min aan Yaz, my maanstonde kom wanneer hy wil, soms tot 2 dae voor die wit pille en die ergste die afskeiding is elke liewe dag so baie dat ek nie kan waag om sonder beskerming te wees nie. HELP, ek soek ''n pil wat ook mono phasic is maar nie so ''n afskeiding veroorsaak nie, ek het gelees dis die estrogeen wat dit veroorsaak. HELP asb, ek is baie sportief en die afskeiding pla regtig met my sport, moet tampons gebruik as ek my swemklere wil dra. HELP asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Moedeloos - Is daar enige rede waarom jy spesifiek op 'n monophasic tablet wil bly. Dis moontlik dat 'n multiphasic tablet dalk meer effecktief kan wees.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: cecilia | 2010-05-14

hi ek het endo vandat ek 10 jaar is. was al op enige pil en inplanting wat daar is. ek en my man is nou ''n jaar getrou en ek weet nie hoe vrugbaar ek is nie. hy wil nog nie kinders hê  nie, maar ek is bang as ek te lank wag dat ek glad nie vrugbaar is nie. ek is nou 25. gee tog raad asb.

Reply to cecilia
Posted by: pharmacist | 2010-05-04

Hi Moedeloos - Is daar enige rede waarom jy spesifiek op 'n monophasic tablet wil bly. Dis moontlik dat 'n multiphasic tablet dalk meer effecktief kan wees.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement