advertisement
Question
Posted by: M | 2011/02/10

WIL NET GRAAG UITVIND

EK IS IN MY VROEE DERTIGS,WIL NET UITVIND: WAT IS DIE JONGSTE OUDERDOM WAT PMS KAN VOORKOM IN VROUE.WAT IS DIE VROEE SIMPTOME VAN PMS.

EK BLY KOORSIG VOEL.WAS AL BY DOKTER.HET ANTIBOTIKA GEKRY EN FLUSIN.MOET MORE LAASTE ANTIBOTIKA DRINK,MAAR BLY NOG STEEDS SO VOEL.KAN DIT DALK OOK SPANNING WEES? HET BIETJIE SPANNING IN DIE HUIS.DIT LAAT MY KOORSIG VOEL EN DIT VOEL SOOS EK GEWOONLIK IS NET VOOR EK GRIEP OF VERKOUE KRY.MAAR FLUSIN EN ANTIBOTIKA HELP NIE.

DANKIE

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo M
PMS kan mens kry sodra jy begin menstrueer want dit word veroorsaak deur hormoon skommelings. Sien http://www.ncbi.nlm.nih.gov/pubmedhealth/PMH0002474
Jy het dalk 'n virus infeksie onder lede (virusse reageer nie op antibiotika nie) Probeer dalk iets soos Immunochoice en Disprin vir die koorsigheid en lyf seer. Spanning kan mens se immuniteit laat val en jou meer vatbaar maak vir verkoue en griep.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/06/26

Kan erge spanning lyfseer veroorsaak en mask dat jy steekpyne kry by jou blad? En dan as mens baie slym het en jy voel jy sluk dit af mens se maag laat pyn en hom winderig maak?

Reply to Anonymous
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/10

Hallo M
PMS kan mens kry sodra jy begin menstrueer want dit word veroorsaak deur hormoon skommelings. Sien http://www.ncbi.nlm.nih.gov/pubmedhealth/PMH0002474
Jy het dalk 'n virus infeksie onder lede (virusse reageer nie op antibiotika nie) Probeer dalk iets soos Immunochoice en Disprin vir die koorsigheid en lyf seer. Spanning kan mens se immuniteit laat val en jou meer vatbaar maak vir verkoue en griep.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement