advertisement
Question
Posted by: Gert | 2010/11/10

Wil graag weet

My dr het vir my antabuse voorgeskryf. Ek gebruik ook Espiride, is dit reg om die twee saam te gebruik. Verder drink ek ook liqorice tee, milk thisle tee, dandelion tee en rosemary tee. Is hierdie produkte gevaarlik om te gebruik saam met antabuse? En kan ek aftershave gebruik wat alkohol bevat?
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gert
Pasop vir aftershave wat alkohol bevat want as jy dit inasem kan dit 'n reaksie veroorsaak. Hier is 'n patient leaflet wat jy kan lees: http://www.healthyplace.com/other-info/psychiatric-medications/antabuse-disulfiram-patient-sheet/menu-id-72/
Dit lyk nie of Espiride enige probleem sal wees om saam met Antabuse te gebruik nie.
Kruie gewys moet mens nie iets met "black cohosh" in saam met Antabuse gebruik nie.
Groete Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/10

Hallo Gert
Pasop vir aftershave wat alkohol bevat want as jy dit inasem kan dit 'n reaksie veroorsaak. Hier is 'n patient leaflet wat jy kan lees: http://www.healthyplace.com/other-info/psychiatric-medications/antabuse-disulfiram-patient-sheet/menu-id-72/
Dit lyk nie of Espiride enige probleem sal wees om saam met Antabuse te gebruik nie.
Kruie gewys moet mens nie iets met "black cohosh" in saam met Antabuse gebruik nie.
Groete Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement