advertisement
Question
Posted by: Chantal | 2008/09/23

Wil graag sterk naels he!

Ek is 26, en vandat ek kan onthou is my naels altyd sag!
Ek' t al die deurste Sally Hansen, strong naels probeer, en tips en gel op my naels laat sit. My neals bly altyd sag, en wil glad nie groei as ek nie gel ophet nie, as daar wel gel op is, groei dit alte pragtig, maar bly tog sag.

Is daar ' n tipe pil of iets wat ek kan drink of op my naels kan sit sodat dit net kan hard word, ek is moeg om elke maand geld op my naels te spandeer (gel heeltyd op te sit, en mense het gesê  dit sal op die ou-end werk, deur my naels hard te maak), maar dit doen glad nie!

Iemand het op skool gesê  mens moet " Bobmartens"  drink (Vit wat vir honde gegee word), en dat dit sal help om ' n mens se naels sterk te maak en te laat groei en ook sal help met groei van hare?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Chantal
Mens kry 'n vitamien kombinasie van Vital vir naels en dit is baie belangrik om elke aand "cuticle oil" aan te smeer en altyd handskoene te dra as jy in water werk. Jy kan ook LIZGY nail hardener probeer maar dit is waarskynlik baie dieselfde as Sally Hansen. 'n Boereraat is gelatien daagliks vir minstens 6 weke ( dit word gemaak van kollageen)
Sien ook http://www.afrogemonline.co.za/nail%20care.htm
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Dr Bets | 2008/09/25

Hi Chantal
Mens moet dit eet/drink ( soos in jellie)

Reply to Dr Bets
Posted by: Chantal | 2008/09/25

Moet ek die gelatien op my naels smeer, of drink?

Reply to Chantal
Posted by: bunny | 2008/09/23

hi there

i drank bobmartens thur most of my high school life and it has improved my nails, they are so hard now they dont break and i dont even drink bobmartens anymore, it really does work and does wonders for the hair too

Reply to bunny

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement