advertisement
Question
Posted by: Meisie | 2007/02/14

Q.

Wil gewig verloor voor ek trou

Ek is verloof en darem trou ons eers volgende jaar so ek het 'n volle jaar om gewig te verloor. Ek was al op Weigh less ek het dit baie mooi gevolg ek het 5kg in 6maande verloor toe gee ek maar moet op. Toe besluit ek om by die gym aan te sluit. Ek het weer begin gesond eet suiker uit gesluit en so waar die eerste 2 maande het ek 5kg op getel en almal het gese ek moet net uit hou ek sal dit verloor die 3de maand het ek darem 2kg verloor. Toe kom Desember toe stop ek. Enige van julle wat iets vir my kan voorstel. Ek het werklik 'n probleem ek was nog nooit so "vet" nie. Enige advies sal help.

9
user comments
Posted by: LETITIA | 2007/02/15

SKUUS EK ANTWOORD NOU EERS, MAAR EK HARDLOOP ALWEER VANDAG DIE HEELTYD BY DIE WERK. MY VRIENDIN IS NOU OP OBESAN X, EN SY HET VIR 60 PILLE SO TUSSEN R200 EN R300 BETAAL.

Reply to LETITIA
Posted by: Mike | 2007/02/15

Pleasure Adele.
Take it one day at a time and u'll reach your goal !!!!
Slowly but surely is the way to go !!!
I had chips2x and pizza this week, beer last nite too, so i dunno if i'll lose this week. Will see on monday.
But the gym is going well....

Reply to Mike
Posted by: Adele | 2007/02/15

Ag thanks MIke, I really feel so good, and i am so happy with the estimate of 1kg per week ,and I know one time or another it is going to decrease in kg , but I will still be happy with 500g per week, cause my goal is to have lost a total of at least 20kg by end of August for my anniversary ;)

Reply to Adele
Posted by: Mike | 2007/02/15

Well done Adele !!!!

Reply to Mike
Posted by: Adele | 2007/02/15

Ek is nou al 6 weke op Herbalife en het al 6kg verloor en meer as 13cm om my middel, maag en boude.

Reply to Adele
Posted by: Mike | 2007/02/15

As jy 'n volle jaar het om gewig te verloor, jy kan 0.5 kg verloor 'n week en jou goal kry in minder as 'n jaar.
So jy het nie pille nodig nie....
Eet net 'healthier' en wees meer aktief en jy sal dit doen !!!!
As jy gewig stadig verloor dan is daar baie meer kans jy sal die gewig afhou....

Reply to Mike
Posted by: Storm | 2007/02/15

Meisie - pille kan werk ja as jy dit wil gebruik - die regte eetplan help ook.. op hierdie stadium is ek op die huisgenoot uitdaging en is besig met die PlusMinus eetplan.. ek het 5.7kg in 2.5 weke verloor... Jy moet doen wat vir jou gemaklik is op te volg en waar jy by gaan hou. gesong eet en gereelde oefening is baie belangrik.

Reply to Storm
Posted by: Meisie | 2007/02/14

Hi Tish
Ek moet 20kg verloor so dis nogal baie kan nie glo ek het so baie op getel nie. Kan jy onthou hoeveel die pille gekos het dalk help dit.

Reply to Meisie
Posted by: tish | 2007/02/14

Hallo, ek weet nie hoeveel gewig jy wil verloor nie, maar ek kan my raad met jou deel. Ek het op n dieet gegaan wat my dokter vir my voorgeskryf het, en pille wat net verkrygbaar is op voorskrif. Die pille se naam is obesan x, en jy sny ook maar al jou suiker en brood ens uit. Ek kan met eerlikheid se ek het 10kg in n maand verloor en het dit nou al vir 2 jaar wat ek nogsteeds nie weer daai gewig opgetel het nie, en ek eet normaal. EN ek het n vreeslike SOET TAND. EK HOOP REGTIG JY KOM REG.

Reply to tish

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement