advertisement
Question
Posted by: vettie | 2005/05/04

Q.

Wil gewig verloor

Ek wil graag gewig verloor. Maar weet nie waar om te begin nie. Wat moet ek vir ontbyt, middag ete en aandete eet? Ek weet ek moet ook met 'n oefenprogram begin, maar is nie iemand wat hou van enige sportiewe aktiwiteit nie. Wat nou?

7
user comments

C.

Posted by: russell | 2013/06/20

Ek wil baie baie graag gewig veloor ek is 21jaar oud en weeg 110kg ek gym maar wat kan ek doen on so 20 na 30kg teveloor water dieet en gym program kan ek gebreuk ek sal dit baie wardeer as iemand m kan se wat ek kan doen

Reply to russell
Posted by: Kabous | 2005/06/27

Ek het die volgende gedoen om van my ongewensde gewig ontslae te raak:

- Sny alle suiker en meel produkte uit jou dieet uit.
- Geen melk nie. Gewone kaas en maaskaas is toelaatbaar (beperkte hoeveelhede)
- Verhoog jou groente inname maar vermy wortels en groenbone.
- Eet meer vleis (hoender/vis) nie te veel roivleis nie.
- Drink ten minste 2 liter water per dag. (vermy gas-koeldranke)
- Vrugte (1) twee maal per week.
- Gebruik 'n goeie vitamiene aanvuller.

Jy moet ten minste 5 maal op 'n dag eet om jou metabolisme optimaal te laat finksioneer. Porsies tydens etes moet nie groter as jou vuis wees nie.

Ontbyt: Roereier met ham (2 eiers). Koffie met room en kusmatige versoetter.
Laat oggend: Stukkie droe wors of biltong.
Middagete: Vis of hoender met groente.
Laat middag: Stukkie droe wors of biltong of 1 vrug.
Aandete: Biefstuk, hoender of vis met groente. Koffie met room en kusmatige versoetter.

Groete en voorspoed. Laat weet gerus hoe jy vorder.

Reply to Kabous
Posted by: vettie | 2005/06/06

Hallo ek weeg 82 kg en ek wil 65 kg weeg ek wil die gewig
verloor voor einde Oktober wat my vier maande gee. Ek is in London en werk lang ure so ek kry nie baie oefening in nie ek wil weet of daar enige pille op die mark is wat my kan help as julle asb my kan help ek kan nie meer so vet wees nie.

Reply to vettie
Posted by: Sally Mitchell | 2005/06/02

Please phone me or e-mail me, I can help you with losing weight. I will cook your dinners for you! 082 8877 696

Reply to Sally Mitchell
Posted by: ria | 2005/06/01

KAN JY MY HELP! EK IS 22 EN EK WEEG OP DIE OOMBLIK 88KG. WATTER DIEET PILLE KAN EK GEBRUIK WAT MY SAL HELP OM GEWIG TE VERLOOR. ONS HET WEL 'N TREDMIL BY DIE HUIS. HOEVEEL MINUTE SAL JY AANBEVEEL VIR MY OM OP TE LOOP. EK WIL GRAAG 24 KG AFSKUD IN 4 MAANDE!

Reply to ria
Posted by: Tweety | 2005/05/31

Ek stem saam met gewese vettie, moet niks van jou kos uitsny nie, eet net minder en eet 3 maaltye, en begin 'n klein oefen program, stap, spring tou, dis nie nodig om nou al by 'n gym aan te sluit nie. As jy honger word tussen jou maaltye eet dan eerder 'n vrug of 'n lae vet yoghurt, as jy nie lief is vir vrugte of yoghurt nie, eet rou groente soos wortels.

Reply to Tweety
Posted by: Gewese vettie | 2005/05/07

Begin net stap vir 20minute, 3 keer 'n week,Drink 8glase water per dag,Eet 3maaltye met niks tussen in nie,En probeer om n' bietjie te sny aan soetgoed en vetterige kos.Moet asb. jouself net nie iets belet nie want dit werk sielkundig op jou en dan soek jy spesifiek al die vetmaak goed uit.Dit werk glo my,stadig maar seker sal jy gewig verloor en sal jy jou nie meer vergryp aan kos nie.
Sterkte.

Reply to Gewese vettie

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement